Op Sondag 4 Augustus 2019 om 9vm tree die bekende Tenoor en Sanger Chris Coetzer by ons op.
Hy het ‘n baie besonderse stem en bediening.
Moet dit nie misloop nie.
Almal is welkom en dit is gratis.
Die gemeente wat omgee
Op Sondag 4 Augustus 2019 om 9vm tree die bekende Tenoor en Sanger Chris Coetzer by ons op.
Hy het ‘n baie besonderse stem en bediening.
Moet dit nie misloop nie.
Almal is welkom en dit is gratis.
Op Dinsdag 25 June 2019 het Pastore Andries Nel & Wiets Engelbrecht & Frans du Plessis twee opnames saam met Jimmy & Anette Abbott gedoen.
Die gewese Suid-Afrikaanse Swaargewig Bokskampioen is voorwaar ‘n wonderlike “blessing”.
Die programme gaan uitgesaai word op Dinsdag 2 & 9 Julie 2019 om 7nm op FM Gospel Active se program JESUS KAN ALLES DOEN.
Op Sondag 16 Junie 2019 om 9vm tree Jimmy Abbott, die gewese Suid-Afrikaaanse Swaargewig Bokskampioen en stoeier van formaat by ons op.
Die Here het groot dinge vir hom gedoen en hy kom sy getuienis by ons gee.
Moet nie hierdie besonderse diens misloop nie.
Ons vertrou God vir groot dinge,
Ons gaan ook aan al die Vaders ‘n geskenkie oorhandig.
Op Sondag 2 Desember 2018 het Pieter “Jakes” Labuschagne by die gemeente opgetree.
Hy het so besonderse bediening en het die gemeente so geseen saam met sy gesin.
Op Sondag 4 November 2018 om 9vm tree Dudley Mans van Kruiskyk TV by ons gemeente op.
Hy het ‘n besonderse sangbediening.
Moet dit nie misloop nie.