KOINONIA CHRISTENSENTRUM het 4 (vier) programme wat elke week uitgesaai word op FM GOSPEL ACTIVE.
Pastoor Wiets Engelbrecht is in beheer van die bediening.
SONDAGOGGENDE om 9vm word ons OGGENDDIENSTE “live” uitgesaai vanaf 9vm tot 11vm.
SONDAGAANDE om 6nm word ons AANDDIENSTE uitgesaai vanaf 6nm tot 7:30nm.
DINSDAGAANDE on 6:30nm word ons MENTORSKAPPROGRAM uitgesaai vanaf 6:30nm tot 7nm.
DINSDAGAANDE om 7nm word ons program JESUS KAN ALLES DOEN uitgesaai vanaf
7nm tot 8nm.
FM GOSPEL ACTIVE kan deur die volgende skakels geluister word :
http://fmgospel.co.za
https://fmgospel.gq
