Pastoor Dirk Venter : Deo Gloria Gemeente vir Dowes : Sondag 6 Desember 2020 om 9vm Moet nie Sondag, die 6de Desember 2020, se diens mis nie! Pastoor Dirk Venter en die Deo Gloria Gemeente vir Dowes kom by ons bedien. Die diens begin om 09h00. Kom met ‘n verwagting!
Category archives: Algemeen
PASTOOR WAYNE EN IRENE NEGRINI
Pastoor Wayne en Irene Negrini is ‘n Duitse herderspaar wat tans in Suid-Afrika is. Ons as gemeente is bevoorreg om hulle Sondagaand die 29ste November 2020 om 18h00 by ons te kan verwelkom. Pastoor Wayne is nie net ‘n predikant nie, hy sing ook. Luister gerus hier na een van sy liedjies: https://m.soundcloud.com/wayne-vincent-negrini/oh-holy-night …
SONDAGAAND FLIEK – 08 November 2020
Moet nie Sondagaand ons fliekaand mis nie! Die fliek “I still believe” is ‘n ware verhaal wat handel oor die lewe van Jeremy Camp; ‘n gewilde gospelsanger en liedjieskrywer. Hy het sy eerste vrou aan die dood afgestaan ‘n paar maande na hulle troue. Maar een briefie het sy hele lewe en duisende ander …
GEMEENTE VAS- & BIDDAG – 18 Oktober 2020
Ons gemeente hou ‘n vas en bid dag op Sondag die 18de Oktober 2020. Ons nooi u uit om saam met ons te vas en te bid. Die kerk sal die hele Sondag oop wees sodat U hier saam met ander gelowiges die aangesig van die Here kan kom soek. SEËNINGE VAN VAS 1. Vas …
TOEVLUGSOORD : 12 April 2020
Op Sondag 12 April 2020 het die Toevlugsoord by Pastoor Joël & Santie Peens, saamgeluister na die dienste van Koinonia Christensentrum op FM Gospel Active. Selfs die “lockdown” sal ons nie keer om die dienste na ons mense te bring nie.
FM GOSPEL ACTIVE INTERNET RADIO
I’m listening to FM Gospel Active with @TuneIn. http://tun.in/sfyom Or http://fmgospel.gq
DOOPDIENS : Sondag 9 Februarie 2020
Op Sondag 9 Februarie 2020 om 9vm het ons gemeente ‘n wonderlike DOOPDIENS beleef. 15 Van ons BROERS & SUSTERS is gedoop. Prys God vir Sy wonderlike genade en liefde aan ons bewys.
2020 – “BACK TO BASICS”
Koinonia Christensentrum se TEMA vir 2020 is : “BACK TO BASICS”.
OKKIE FOURIE OPTREDE : Sondag 1 Desember 2019 om 9vm
Op Sondag 1 Desember 2019 om 9vm het Okkie Fourie, oud bendeleier by ons opgetree en sy kragtige getuienis met ons gedeel. Dit was dinamies en wonderlik. Alle eer aan die Here. JESUS KAN ALLES DOEN!
CHRIS & CHANIE & LOGAN BARNARD : Opname FM Gospel Active : 19 September 2019
Op Donderdagaand 19 September 2019 het Pastoor Andries Nel die voorreg gehad om Chris & Chanie en Logan Barnard op te neem vir die program Jesus Kan Alles Doen. Die program word uitgesaai op Dinsdagaande tussen 7nm en 8nm op FM Gospel Active. Wat ‘n besonderse getuienis van hoe Jesus alles kan doen. FM GOSPEL …
Continue reading “CHRIS & CHANIE & LOGAN BARNARD : Opname FM Gospel Active : 19 September 2019”