PASTOOR JOHAN & ELIZE ADENDORFF : Opname FM Gospel Active : 3 September 2019

Op Dinsdagaand 3 September 2019 het Pastore Wiets Engelbrecht & Andries Nel die voorreg gehad om Pastoor Johan & Elize Adendorff op te neem vir die program Jesus Kan Alles Doen. Die program word uitgesaai op Dinsdagaande tussen 7nm en 8nm op FM Gospel Active. Wat ‘n besonderse getuienis van hoe Jesus alles kan doen. …

KOINONIA VROUEDAG : Vrydag 9 Augustus 2019

KOINONIA CHRISTENSENTRUM se VROUEAKSIE het op Vrouedag, Saterdag 9 Augustus 2019 ‘n baie suksesvolle Vrouedag gehad by die kerk onder leiding van Doktor Annatjie Jansen van Rensburg. 70 Vroue het die dag bygewoon. Dankie aan elke sussie wat die funksie bygewoon het. Dankie ook aan elke sussie wat gasvrou was en die wonderlike tafels gedek …