Pastoor Wayne en Irene Negrini is ‘n Duitse herderspaar wat tans in Suid-Afrika is. Ons as gemeente is bevoorreg om hulle Sondagaand die 29ste November 2020 om 18h00 by ons te kan verwelkom. Pastoor Wayne is nie net ‘n predikant nie, hy sing ook. Luister gerus hier na een van sy liedjies: https://m.soundcloud.com/wayne-vincent-negrini/oh-holy-night …
Author archives: Willie Trytsman
SONDAGAAND FLIEK – 08 November 2020
Moet nie Sondagaand ons fliekaand mis nie! Die fliek “I still believe” is ‘n ware verhaal wat handel oor die lewe van Jeremy Camp; ‘n gewilde gospelsanger en liedjieskrywer. Hy het sy eerste vrou aan die dood afgestaan ‘n paar maande na hulle troue. Maar een briefie het sy hele lewe en duisende ander …
GEMEENTE VAS- & BIDDAG – 18 Oktober 2020
Ons gemeente hou ‘n vas en bid dag op Sondag die 18de Oktober 2020. Ons nooi u uit om saam met ons te vas en te bid. Die kerk sal die hele Sondag oop wees sodat U hier saam met ander gelowiges die aangesig van die Here kan kom soek. SEËNINGE VAN VAS 1. Vas …