PASTOOR DIRK & ELIZE VENTER : Opname FM Gospel Active : 27 Augustus 2019

Op Dinsdag 27 Augustus 2019 het Pastore Wiets Engelbrecht & Andries Nel die voorreg gehad om Pastoor Dirk & Elize Venter van die Deo Gloria Gemeente vir Dowes & Deaf Freindly op te neem vir die program Jesus Kan Alles Doen. Die program word uitgesaai op Dinsdagaande tussen 7nm en 8nm op FM Gospel Active. …

KOINONIA VROUEDAG : Vrydag 9 Augustus 2019

KOINONIA CHRISTENSENTRUM se VROUEAKSIE het op Vrouedag, Saterdag 9 Augustus 2019 ‘n baie suksesvolle Vrouedag gehad by die kerk onder leiding van Doktor Annatjie Jansen van Rensburg. 70 Vroue het die dag bygewoon. Dankie aan elke sussie wat die funksie bygewoon het. Dankie ook aan elke sussie wat gasvrou was en die wonderlike tafels gedek …

FM GOSPEL ACTIVE PROGRAMME

KOINONIA CHRISTENSENTRUM het 4 (vier) programme wat elke week uitgesaai word op FM GOSPEL ACTIVE. Pastoor Wiets Engelbrecht is in beheer van die bediening. SONDAGOGGENDE om 9vm word ons OGGENDDIENSTE “live” uitgesaai vanaf 9vm tot 11vm. SONDAGAANDE om 6nm word ons AANDDIENSTE uitgesaai vanaf 6nm tot 7:30nm. DINSDAGAANDE on 6:30nm word ons MENTORSKAPPROGRAM uitgesaai vanaf …

JIMMY & ANETTE ABBOTT : Opname vir FM Gospel Active : Dinsdag 25 Junie 2019

Op Dinsdag 25 June 2019 het Pastore Andries Nel & Wiets Engelbrecht & Frans du Plessis twee opnames saam met Jimmy & Anette Abbott gedoen. Die gewese Suid-Afrikaanse Swaargewig Bokskampioen is voorwaar ‘n wonderlike “blessing”. Die programme gaan uitgesaai word op Dinsdag 2 & 9 Julie 2019 om 7nm op FM Gospel Active se program …

JIMMY ABBOTT Optrede : Vadersdag : Sondag 16 Junie 2019 OM 9vm

Op Sondag 16 Junie 2019 om 9vm tree Jimmy Abbott, die gewese Suid-Afrikaaanse Swaargewig Bokskampioen en stoeier van formaat by ons op. Die Here het groot dinge vir hom gedoen en hy kom sy getuienis by ons gee. Moet nie hierdie besonderse diens misloop nie. Ons vertrou God vir groot dinge, Ons gaan ook aan …