Pastoor Dirk Venter : Deo Gloria Gemeente vir Dowes : Sondag 6 Desember 2020 om 9vm Moet nie Sondag, die 6de Desember 2020, se diens mis nie! Pastoor Dirk Venter en die Deo Gloria Gemeente vir Dowes kom by ons bedien. Die diens begin om 09h00. Kom met ‘n verwagting!
Author archives: Andries Nel
TOEVLUGSOORD : 12 April 2020
Op Sondag 12 April 2020 het die Toevlugsoord by Pastoor Joël & Santie Peens, saamgeluister na die dienste van Koinonia Christensentrum op FM Gospel Active. Selfs die “lockdown” sal ons nie keer om die dienste na ons mense te bring nie.
FM GOSPEL ACTIVE INTERNET RADIO
I’m listening to FM Gospel Active with @TuneIn. http://tun.in/sfyom Or http://fmgospel.gq
DOOPDIENS : Sondag 9 Februarie 2020
Op Sondag 9 Februarie 2020 om 9vm het ons gemeente ‘n wonderlike DOOPDIENS beleef. 15 Van ons BROERS & SUSTERS is gedoop. Prys God vir Sy wonderlike genade en liefde aan ons bewys.
2020 – “BACK TO BASICS”
Koinonia Christensentrum se TEMA vir 2020 is : “BACK TO BASICS”.
OKKIE FOURIE OPTREDE : Sondag 1 Desember 2019 om 9vm
Op Sondag 1 Desember 2019 om 9vm het Okkie Fourie, oud bendeleier by ons opgetree en sy kragtige getuienis met ons gedeel. Dit was dinamies en wonderlik. Alle eer aan die Here. JESUS KAN ALLES DOEN!
CHRIS & CHANIE & LOGAN BARNARD : Opname FM Gospel Active : 19 September 2019
Op Donderdagaand 19 September 2019 het Pastoor Andries Nel die voorreg gehad om Chris & Chanie en Logan Barnard op te neem vir die program Jesus Kan Alles Doen. Die program word uitgesaai op Dinsdagaande tussen 7nm en 8nm op FM Gospel Active. Wat ‘n besonderse getuienis van hoe Jesus alles kan doen. FM GOSPEL …
Continue reading “CHRIS & CHANIE & LOGAN BARNARD : Opname FM Gospel Active : 19 September 2019”
LOGAN BARNARD Getuienis : Sondag 22 September 2019 om 9vm
Op Sondag 22 September 2019 om 9vm tree Chris & Chanie Barnard saam met hul 5-jarige seun Logan Barnard by ons op. Logan is deur ‘n baie ernstige brandongeluk en God het hom op ‘n bonatuurlike wyse genees. Moet nie hierdie besonderse diens misloop nie.
TOEWYDING VAN 5 KINDERTJIES : Sondag 25 Augustus 2019
Op Sondag 25 Augustus om 9vm het ons 5 kindertjies aan die Here toegewy. Dit was baie besonders en ons loof en prys die Here vir ouers wat nog die regte ding doen om die klein kinderdertjies na die Here te bring.
PASTOOR JOHAN & ELIZE ADENDORFF : Opname FM Gospel Active : 3 September 2019
Op Dinsdagaand 3 September 2019 het Pastore Wiets Engelbrecht & Andries Nel die voorreg gehad om Pastoor Johan & Elize Adendorff op te neem vir die program Jesus Kan Alles Doen. Die program word uitgesaai op Dinsdagaande tussen 7nm en 8nm op FM Gospel Active. Wat ‘n besonderse getuienis van hoe Jesus alles kan doen. …
Continue reading “PASTOOR JOHAN & ELIZE ADENDORFF : Opname FM Gospel Active : 3 September 2019”