Pastoor Dirk Venter : Deo Gloria Gemeente vir Dowes : Sondag 6 Desember 2020 om 9vm

Moet nie Sondag, die 6de Desember 2020, se diens mis nie!

Pastoor Dirk Venter en die Deo Gloria Gemeente vir Dowes kom by ons bedien.

Die diens begin om 09h00.

Kom met ‘n verwagting!