Op Sondag 12 April 2020 het die Toevlugsoord by Pastoor Joël & Santie Peens, saamgeluister na die dienste van Koinonia Christensentrum op FM Gospel Active.
Selfs die “lockdown” sal ons nie keer om die dienste na ons mense te bring nie.
Die gemeente wat omgee