Op Sondag 22 September 2019 om 9vm tree Chris & Chanie Barnard saam met hul 5-jarige seun Logan Barnard by ons op.
Logan is deur ‘n baie ernstige brandongeluk en God het hom op ‘n bonatuurlike wyse genees.
Moet nie hierdie besonderse diens misloop nie.