Op Sondag 25 Augustus om 9vm het ons 5 kindertjies aan die Here toegewy.
Dit was baie besonders en ons loof en prys die Here vir ouers wat nog die regte ding doen om die kleinĀ kinderdertjies na die Here te bring.
Die gemeente wat omgee