Op Dinsdagaand 3 September 2019 het Pastore Wiets Engelbrecht & Andries Nel die voorreg gehad om Pastoor Johan & Elize Adendorff op te neem vir die program Jesus Kan Alles Doen.
Die program word uitgesaai op Dinsdagaande tussen 7nm en 8nm op FM Gospel Active.
Wat ‘n besonderse getuienis van hoe Jesus alles kan doen.
FM GOSPEL ACTIVE kan deur die volgende skakels geluister word :
https://fmgospel.gq
http://fmgospel.co.za