Elke Saterdagoggend om 6vm het ons ‘n Oggendbiduur op die plot van Pastoor Joel & Santie Peens.
Dis plot 22 is op die h/v Beverlystraat & Renetstraat in Andeon.
Ons het sulke wonderlike tye saam met God.
God is groot en wonderbaar.
Kom spandeer tyd saam in die teenwoordigheid van God op Saterdagoggende.