Op Dinsdag 27 Augustus 2019 het Pastore Wiets Engelbrecht & Andries Nel die voorreg gehad om Pastoor Dirk & Elize Venter van die Deo Gloria Gemeente vir Dowes & Deaf Freindly op te neem vir die program Jesus Kan Alles Doen.
Die program word uitgesaai op Dinsdagaande tussen 7nm en 8nm op FM Gospel Active.
Wat ‘n besonderse getuienis van hoe God se roeping werk en hoe Jesus alles kan doen.
FM GOSPEL ACTIVE kan deur die volgende skakels geluister word :
http://fmgospel.co.za
https://fmgospel.gq