Op Sondag 1 September 2019 om 9vm het ons ‘n baie besonderse Lentedagdiens.
Dis ‘n nuwe seisoen en dis wonderlik om saam God in die nuwe seisoen in te gaan.
Moet nie hierdie besonderse diens misloop nie.
Die gemeente wat omgee