KOINONIA CHRISTENSENTRUM se VROUEAKSIE het op Vrouedag, Saterdag 9 Augustus 2019 ‘n baie suksesvolle Vrouedag gehad by die kerk onder leiding van Doktor Annatjie Jansen van Rensburg.
70 Vroue het die dag bygewoon.
Dankie aan elke sussie wat die funksie bygewoon het.
Dankie ook aan elke sussie wat gasvrou was en die wonderlike tafels gedek het en die eetgoed voorsien het.
Dit was baie besonders.