Op Sondag 18 Augustus 2019 om 9vm tree Vicky Scheepers by ons op.
Sy is ‘n gewese Suid-Afrikaanse Vroue Fietsrykampioen en ook gewese wereldkampioen.
Moet nie haar uitsonderlike getuienis en storie misloop nie.
Die gemeente wat omgee